advertisement
Question
Posted by: Fia | 2010/12/06

Slaperig

Ek is 3 weke terug gediagnoseer as tipe 2 diabeet. Het dadelik medikasie begin drink wat deur die dokter voorgeskryf is (Metformin), maar nou voel ek die hele tyd verskriklik vaak. Ek staan op in die oggend en ''n uur later voel dit asof ek my oë  nie kan oophou! Ek is ook verskriklik moeg - feitlik enige liggaamlike inspanning/beweging is vir my uitputtend. Is dit ''n newe-effek van die medikasie of ''n normale reaksie wanneer jy diabetes het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Fia
Die Glucophage kan nou dalk jou suiker te laag laat val, so as dit moontlik is, laat toets dit net so nou en dan. Dit veroorsaak nie moegheid nie, maar 'n lae suiker kan wel moegheid veroorsaak. Eet jy 'n diabetiese dieet met "snacks" 10h00 en 15h00 om jou suiker konstant te hou?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/06

Hallo Fia
Die Glucophage kan nou dalk jou suiker te laag laat val, so as dit moontlik is, laat toets dit net so nou en dan. Dit veroorsaak nie moegheid nie, maar 'n lae suiker kan wel moegheid veroorsaak. Eet jy 'n diabetiese dieet met "snacks" 10h00 en 15h00 om jou suiker konstant te hou?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement