advertisement
Question
Posted by: TASH | 2010/03/10

SLAP LEGAMENTE?

EK was vandag my ''n ortopeut en hy het gesê  dat ek baie slap legamente het. Hy kan dit sien aan my tone en hande. Wat kan ek drink om dit te versterk? Want hy sê  ek sal moet oefen en nie vet wees nie omdat ek slap legamente het. Is legamente my spiere of bene?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi T

'n Ligament is die bindweefsel wat een been aan 'n ander verbind. Oefening sal die cbeste antwoord wees om dit te versterk, alhoewel 'n formulasie wat glucosamine en chondroitin "nutritional support" aan ligamente kan verleen - Dit sal dit egter nie versterk nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: TASH | 2010/03/12

Dankie vir die reply. Watse vitamienes/pille bevat die formulasie wat glucosamine en chondroitin wat ek kan drink?

Reply to TASH
Posted by: pharmacist | 2010/03/11

Hi T

'n Ligament is die bindweefsel wat een been aan 'n ander verbind. Oefening sal die cbeste antwoord wees om dit te versterk, alhoewel 'n formulasie wat glucosamine en chondroitin "nutritional support" aan ligamente kan verleen - Dit sal dit egter nie versterk nie.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement