advertisement
Question
Posted by: pieter | 2009/04/04

slaapsteurnis afgelope 30 jaar

Ek sukkel vir baie jare met ' n slaapsteurnis waarvoor ek vir jare al ' n voorskrif slaaptablet gebruik. Die " gevoel"  kortliks : Gebeur gewoonlik by wakkerwordatadium-angssituasie wat ek van wil wegkom maar my liggaam wil nie reageer nie.Besef in my onderbewussyn dat dit net ' n droom is maar is soort van verlam en " baklei"  dan om wakker te word -skrik dan wakker en onthou presies wat ek gedroom het. As ek in die middag probeer slaap gebeur dit gereeld. Behalwe ess. hipertensie(beheerd) is ek gesond.-Rekenmeester bedagredelike" sress"  dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Hierdie klink soos die sg "slaap verlamming". Tydens die droom fase van slaap word al die spiere verlam. Soms is 'n mens daarvan bewus slefs in die wakker stadium, en dit is 'n besonder onaangename ervaring. Maar gelukkig het dit geen mediese nagevolge nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement