advertisement
Question
Posted by: Grieta | 2010/05/04

Slaaploosheid

Hi Dokter! Ek hoop van harte dat u my kan help. Ek is 42 jaar oud en sukkel geweldig met slaaploosheid. Eintlik al my hele lewe lank. My kop skakel nooit af ... altyd besig ... beplan, maak lysies, worry ... die gewone dinge. Ek raak soms rustig aan die slaap, maar na ''n uur of twee is ek wakker en slaap dan letterlik niks. Ek''t nou 2 nagte laas geslaap en voel regtig goor ... moeg by die werk ... nie krag vir my daaglike 45 minute draf nie ... bose kringloop. Ek wil nie graag ''n verslawende middel gebruik nie ... het al gewonder of daar ''n homeopatiese middel is wat sterk genoeg sal wees om my " uit te sit" . Baie dankie solank.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Grieta
Ek dink nie homeopatiese middels sal die ding kan doen nie. Kyk bietjie na hierdie artikel: http://www.umm.edu/patiented/articles/what_causes_chronic_insomnia_000027_3.htm
Jy sal dalk 'n sielkundige moet sien om te toets of jy onderliggende angstigheid of depressie het - dat hulle jou onspanningstegnieke kan leer. Kyk ook of jy nie dalk middels neem wat jou wakker hou nie, en vra jou man of jy baie snork as jy slaap - jy het dalk slaap apnee wat jou wakker maak. Mens moet eers die oorsaak probeer kry voor jy begin behandel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/04

Hallo Grieta
Ek dink nie homeopatiese middels sal die ding kan doen nie. Kyk bietjie na hierdie artikel: http://www.umm.edu/patiented/articles/what_causes_chronic_insomnia_000027_3.htm
Jy sal dalk 'n sielkundige moet sien om te toets of jy onderliggende angstigheid of depressie het - dat hulle jou onspanningstegnieke kan leer. Kyk ook of jy nie dalk middels neem wat jou wakker hou nie, en vra jou man of jy baie snork as jy slaap - jy het dalk slaap apnee wat jou wakker maak. Mens moet eers die oorsaak probeer kry voor jy begin behandel.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement