advertisement
Question
Posted by: cathren | 2012-04-20

SLAAP/HUWELIK

Ek weet nie meer wat om te doen nie, ek is ''n getroude vrou met 2 kinders. Ek en my man staan op skei oor hierdie probleem. In die aande 10uur is ek doodmoeg dan raak ek aan die slaap op die bank. My man se ek slaap aspris en wil nie tyd saam hom spandeer nie, hy wil he ek moet tot 2uur in die oggende by hom sit en tyd aan hom spandeer. ek dit moet elke aand gebeur! is ek abnormaal omdat ek 10uur in die aand moeg is want hy dink so! Dis al waaroor ons altyd baklei is Slaap!!!! Die aande wat ons tyd saam kan spandeer kuier hy tot 4uur indie oggende en ek kry niks aandag Help asb!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Ek is seker help is beskikbaar, maar 'n deskundige gaan u slaap patroon moet ontleed en help om dit aan te pas. Sien aub 'n slaapdokter.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement