advertisement
Question
Posted by: paul | 2009/07/11

slaaphupmiddels

Dr, Ek gebruik al vir jare ' n slaaphulpmiddel- was die laaste paar jaar op halcion .25 (tranolam), verlede jaar op dr. voorskrif zolpidem 10mg werk nie goed, verander na zolinox 12.5, werk nie . Is veranderings aan te beveel?-chemiese werking op brein? Tans weer terug op halcion. Angsdrome (wil wakkerwordmaar kan nie,deur voort en ek slaap net kort periodes andersins gesond -redelike gespanne persoon.
Moet erken, is teen my sin afhanklik van die goed-ander oplossing?-wil bitter graag " losruk"  65 jr oud-drink en rook nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Paul

Die beste sal wees om die medikasie geheel en al te staak en 'n gesonde dieet te volg, asook gereelde oefening. Verwys na die volgende webtuiste vir inligting oor slapeloosheid: http://en.wikipedia.org/wiki/Insomnia

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement