advertisement
Question
Posted by: adri | 2011/07/14

slaap te vas om op te staan om toilet toe te gaan

my seun is al 13 en sukkel vandat hy 3 jaar oud is met bednatmaak. ons het al alles probeer, sterretjies, ondersoek onder narkose vir fisiese probleem, alle medikiasies wat op die mark is, sielkundige berading, alarm gedurende aand om te dwing om wakker te word, geen vloeistof van sekere tyd af in aand ... hy slaap net bloot te vas. niks kry hom reg om wakker te word nie. groot probleem, veral met skooltoere. niemand het meer raad nie, behalwe dat hy dit tog nog eendag sal ontgroei. selfs na maande se wakker maak in die middel vd aand, se sy brein nog steeds nie vir hom om vanself wakker te word nie. resultate op hierdie manier nie gewaarborg nie, party aande is wekker betyds, ander aande nie. het enige iemand dalk asb vir my raad of voorstelle? hy het geen ander probleme nie, doen goed op skool, word groot in liefdevolle gesin, ons het getrek toe hy 3 was en ek hom gepotty train het en sy oupa is in dieselfde tyd gekaap en geskiet (darem nie dood nie), almal se dis die probleem, maar dis 10 jaar terug, wanneer gaan hy oor dit kom?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Ontwikkeling van blaas beheer neem soms baie lank in seuns. Mits daar nie fisiese probleme is nie, sal hy dit mettertyd ontgroei. Maak net solank nie 'n groter ding daarvan as wat nodig is nie. Dit is hoogs onwaarskynlik dat dit 'n sielkunduge oorsprong het - hierdie is omtrent uitsluitlik 'n ontwikkelingsprobleem. Dit het ook geen betekenis in terme van ander brein ontwikkeling nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Prudy | 2011/08/10

A few years ago I''d have to pay someone for this ionfrmaiton.

Reply to Prudy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement