advertisement
Question
Posted by: Dezi | 2010/02/04

Slaap sleg

EK is 53jr oud. Eersterns: - EKslaap al die afgelope jare baie sleg. Voorheen was ek op anti depressante (Cilift en Aropax) vanaf verlede jaar April '  09 het ek besluit om dit te los. Ek gebruik nou 5 HTP (solal) ek het ook my femigel (estogeen gel) gelos en gebruik (solal) se Progesterone Cream en Natural Hormone Replacment tablet. Die natuurlike medikasie werk baie goed vir my. Terloops hulle het my baarmoeder verwyder op 25jr oud, my eierstokke het gebly en die dr'  s het gese ek moet hormone gebruik. Tweedens :- EK het '  n heupvervanging gehad, 1 week gelede, hulle het slaappille en pynpille voorgeskryf, Synop Forte 2 tab 3 x per dag en Normison 20mg. Die pynpille werk maar die slaappille werk nie. Toe gee hulle vir my Trepiline 25mg in die aand, ek sukkel nogsteeds om te slaap. Wat kan u voorstel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Dezi
Vra jou dokter of jy Imovane met jou Trepilene kan gebruik ipv Normison. Laat hulle ook bietjie na jou FSH en Tiroied hormoon vlakke kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/04

Hallo Dezi
Vra jou dokter of jy Imovane met jou Trepilene kan gebruik ipv Normison. Laat hulle ook bietjie na jou FSH en Tiroied hormoon vlakke kyk.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement