advertisement
Question
Posted by: Doll | 2010/03/02

SLAAP APNEE

Hi Doc
Ek was so 5 jaar gelede vir slaap apnee toetse maar hulle het nie gedink ek het ''n masjien nodig nie maar ek het toe 36 keer per minuut wakker geword. Ek gaan nie in die rem slaap nie. Op hierdie oomblik kan ek nie genoeg slaap nie. Ek sal ''n hele dag en nag aanmekaar slaap. Kan dit wees dat dit vererger het. Ek bly moeg wanneer ek opstaan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Dit klink asof daar wel huidiglik slaap apnee teenwoordig is. Ek dink jy moet terugkeer na jou dokter vir 'n herondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Willem Nieuwenhuis | 2014/06/08

My man word na so 4ure se slaap wakker, hy kan dan nie outomaties asem haal nie hy moet hom dwing om asem te haal, ons het al sy longe laat toets en kan niks verkeerd vind nie. Hy loop op en af in die huis rond en moet op die ou end pille drink, hy is maer en is 71jaar oud, dink u dit kan slap apnee wees. Moet ek hom laat toets, die dokters weet nie gee net pille Dankie Anna

Reply to Willem Nieuwenhuis
Posted by: Sleep expert | 2010/03/03

Dit klink asof daar wel huidiglik slaap apnee teenwoordig is. Ek dink jy moet terugkeer na jou dokter vir 'n herondersoek.

Reply to Sleep expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement