advertisement
Question
Posted by: Nico | 2010-01-21

slaap apnee

Ek lees dat u meld dat behandeling vir slaap apnee besonder effektief is. U meld dat die pasië nt ' n slaapdr moet sien. Ek weet party mense moet met ' n suurstof masjien slaap. Is dit al behandeling of is daar medikasie wat gebruik kan word? Mediese fondse betaal nie vir die " slaapmasjien"  nie. watter medikasie kan gebruik word om die toestand te verbeter?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Dit is nie suurstof nie, dis kamerlug wat onder druk gegee word.

Nee, daar is geen pille wat help vir die toestand nie.

En ja, meeste van die siekefondse betaal wel vir die behandeling, mits dit korrek deur die behandelende geneesheer gemotiveer word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Sleep expert | 2010-01-22

Dit is nie suurstof nie, dis kamerlug wat onder druk gegee word.

Nee, daar is geen pille wat help vir die toestand nie.

En ja, meeste van die siekefondse betaal wel vir die behandeling, mits dit korrek deur die behandelende geneesheer gemotiveer word.

Reply to Sleep expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement