advertisement
Question
Posted by: Delene | 2010/01/14

slaap apnee

My skoonseun is maar 25 en het defnitief slaap apnee - hy snork die hele huis wakker en kry dan so ' n apnee aanval - my senuwees is klaar as hy hier kuier, want hy ruk en roggel as hy weer begin asem haal - is daar medikasie daarvoor? Moet hy na ' n GP of ' n spesialis gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Hy moet 'n verwysing kry na 'n slaap dokter. Hy sal 'n toets moet ondergaan. Die behandeling is besonder effektief.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Elaine | 2010/02/13

Hi, ons woon in Australie en my man van 31 werk 1 week weg van die huis en is dan die volgende week by die huis. Hy is 1.81 en 60kg. Hy staan 6 uur soggens op, sit rond vir n tydjie en eet dan, net daarna sal hy aan die slaap raak, hy sal dan wakker word +- 1 uur die oggend en tv kyk vir n uur of 2, soms slaap hy tot 6 uur. Wat kan ek doen om hom minder te laat slaap, sodat ons n normale lewe kan lei?

Reply to Elaine
Posted by: Delene | 2010/01/15

Baie dankie vir jou antwoord oor slaap apnee. Waar vind mens ' n Slaap dr? Hy woon in Worcester. Hoe kan ek in aanraking kom met so ' n spesialis in die Kaapstad omgewing. Jy meld dat die behandeling besonder effektief is - is dit medikasie wat geneem word, of operasie?

Reply to Delene

Posted by: Sleep expert | 2010/01/15

Hy moet 'n verwysing kry na 'n slaap dokter. Hy sal 'n toets moet ondergaan. Die behandeling is besonder effektief.

Reply to Sleep expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement