advertisement
Question
Posted by: klaasvakie | 2009/12/20

Slaap

Ek was baie lank op slaapmedikasie. Is nou egter 6 maande daarvan. WErk nagskof - 7 nagte aan en 7 af. Ek sukkel baie om te slaap raak die 7h00 vm aan die slaap en is weer 11h00 wakker. Dit begin my te vang want ek kry net 4 ure per dag slaap in. Ek drink camomile tee om ook rustig te raak. Is daar enige iets wat veilig is om te gebruik Ek lei aan bipolere depressie en wil nie engie medikasie gebruik nie want ek was reeds verslaap aan slaap pille.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Klaasvakie

As gevolg van jou abnormale werksure sal jy nie 'n normale slaap patroon ontwikkel nie. Die gevaar is "Sleep deprivation Illness". Lees asseblief meer hieroor op die volgende webtuiste: http://en.wikipedia.org/wiki/Sleep_deprivation

Konsulteer asseblief jou psigiater wat jou behandel vir bipolere siekte vir die korrekte behandeling. Optimale behandeling sal wees om nie meer skofte te werk nie, maar eerder slegs dagskof of slegs nagskof.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement