advertisement
Question
Posted by: bang mamma | 2008/07/22

skyn swangerskap of swanger????

dis al 2 weke nadat ek moes begin het met my mensturasie en nog steeds niks nie. die tuis swangerskappe wys negatief en was vrydag by die dr. hy het bloed getrek en die uitslae van my hcg is 0.2. hy se dat nie positief is nie maar dat dit ook nie negatief is nie. en dat ons oor 10 dae weer moet bloed trek. al wat ek wil weet is dat ek volgens my datums nou 6 weke swanger is. is dit moontlik om 6 weke swanger te wees met & #39 n lae hcg vlak of is dit & #39 n skyn swangerskap? toe dit bloed getrek is toe was ek 5 en & #39 n half weke. indien dit & #39 n skyn swangerskap is wat gaan nou gebeur?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

A value of < 5 is regarded as negative. There may be other reasons for your missed period, such as hormone diseturbances or cysts. I'm sure that your doctro will look into this.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: carolina | 2015/08/11

Ek het melk in my een bors ek bly moeg en eet meer my lae rug bly seer en sukkel met hoof pyn. Maar ek weet my man kan nie kinder he nie en ek was normale periot gehad soos normale. Wat is fout met my

Reply to carolina
Posted by: Susan | 2014/07/16

My dogter is laat met haar maandstonde sy het drie urine toetse gedoen wys positief maar sonar wys niks... is dit te vroeg vir sonar of wat kan verkeerd wees wag nou vir bloed uitslae

Reply to Susan | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2016/01/12

Was jou dogter toe swanger ?

Posted by: Anonymous | 2014/06/27

Ek wil graag weet ek moes die 20ste Junie begin het met m siklus maar ek is nou al 7dae laat,2 toetsies gedoen maar al 2 negatief.was al tevore laat maar het weer begin na paar dae.wat kan di problem wees di keer?maak my kop vreeslik dwaal..ek gebruik geen voorbehoedpil.

Reply to Anonymous
Posted by: riette | 2013/03/15

al 3maande van spiut af meer as 20 weke morning sickness graving for chokalate home test neg and sonar show nothing i weight 150kg

Reply to riette
Posted by: janine | 2008/08/18

Is dit enigsins moontlik dat ' n swangerskap toets positief kan toets maar die bloedtoetse sê  negatief? Indien wel, hoekom gebeur dit?

Reply to janine | 1 comment (hide)
Posted by: Jenna | 2015/06/29

Ek wil ook weet??

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement