advertisement
Question
Posted by: Leon | 2009-07-02

Skouerpyn soms tot in die hande

Dr, Ek is 54 jr oud , is ' n tipe 2 diabeet met hoe bloedruk.Ek ervaar pyn in veral my linker skouer net onder die pot effe na agter toe , dit voel soms soos ' n gruis gemaal as ek my arms beweeg, tans voel my hande as dit toemaak , of ' n vuis bal of hul geswel en styf is. Ek slaap soms my arms dood dat dit voel of my finners geen bloed surkulasie het nie dan moet ek eers weer bewegins met my hande doen om dit weer aan die gang te kry. E kkan ook nie iets swaars optel nie dan kry die skouer seer.
Raad asb..
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageShoulder Doc

Beste Leon,

die algemeenste oorsaak van skouerpyn in diabete is "Diabetic frozen shoulder". Dit kan pyn in die skouer en af in die arm veroorsaak en kan beslis 'n dooie gevoel af in die arm veroorsaak. Indien jy wel aan hierdie toestand ly is die goeie nuus dat dit selfbeperkend is en alty van self weggaan. Kyk gerus na ons webtuiste: www.shoulderinstitute.co.za en dan na "Frozen shoulder". Om die diagnose te bevestig kan jy 'n ortopeed sien- waak net teen 'n voorgestelde operasie as dit aanbeveel sou word aangesien die toestand, indien dit wel 'n bevrore skouer is, vanself sal verbeter

Alles van die beste,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Teriza | 2009-11-04

Arms go dead when sleeping

Reply to Teriza

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement