advertisement
Question
Posted by: HI | 2010/05/04

Skouer/nek pyn

Help asb, my man het ''n pyn wat begin in sy nek, nek begin styf word as of hy hom verlê  het. Die pyn skiet later af in sy skouer tot in sy elmboog en soms tot in sy pinkie.
Hy het al ''n paar Voltaren inspuitings ontvang wat tydelik die pyn effe verlig maar nie wegvat nie.
Kan dit moontlik ''n senuwee wees wat vas druk? Of gaan die beste maar wees om ''n Ortopeed te sien vi diagnose?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Dit klink of die probleem in sy nek is en waarskynlik 'n diskus wat 'n senuwee vasdruk. Dit is bepaald die reg dat hy 'n ortopeed moet sien om die diagnose te bevestig en dan kan die gewensde behandeling voorgestel word

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/05/08

Dit klink of die probleem in sy nek is en waarskynlik 'n diskus wat 'n senuwee vasdruk. Dit is bepaald die reg dat hy 'n ortopeed moet sien om die diagnose te bevestig en dan kan die gewensde behandeling voorgestel word

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement