advertisement
Question
Posted by: Manny | 2009-07-01

Skouer pyn en behandeling

Hi,

As ek ek seker bewegings doen met my linker arm/skouer (meeste in die gym) dan kry die potjie bo-op my skouer seer. My nek is ook partykeer seer aan die kant van my seer skouer.My hande gaan ook partykeer dood as ek op my sy slaap.

Wat kan dit wees?

Vir wie moet ek gaan spreek?
GP, physio, chiropracter of spesialis?

dankie
Manny

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageShoulder Doc

Beste Manny,
van jou beskrywing van die pyn bo-op jou skouer klink dit of die pyn van doe Akromio-klavikulere gewrig (AC joint) afkomstig kan wees. As jy na ons webtuiste wil kyk sal jy heelwat meet daaroor te sien kry:
www.shoulderinstitute.co.za ek kyk na "Shoulder Pain" en ook na "Acromio- clavicular pain"
Die beste sal wees om 'n ortopediese spesialis te sien.

groete,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-06-11

hi daar,ek het my skouer verslaap of iets gedoen. Daar is n steek op my regterkantse skouer en pyn raak erger ek het n pynpil gedrink met die hoop dat dit sal help. As jy dalk kan help sal ek dit waardeur.

Reply to Anonymous
Posted by: Magda Nell | 2013-05-09

My regter skouer pyn binnein die ben of ek weet nie waar dit vandaan kom nie

Reply to Magda Nell

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement