advertisement
Question
Posted by: Tessa | 2010/02/16

skouer

Hallo,

Ek het so 14 jaar gelede van trappe af geval en my regter arem het aan die trapreeling vas gehou, nou met tye is my regter skouer baie seer en ek kan nie my arem na agter buig nie.
Ek het vir fisio gegaan na die voorval. Ek wil regtig nie op my oudag met so ' n seer skouer sit nie, wat moet ek doen.

Groete,
Tessa

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Beste Tessa,

As die probleem met jou skouer 14 jaar gelede begin het moet jy tenminste nou 'n X-straal van die skouer laat neem en 'n ortopeed sien om dit te ondersoek. Daar is 'n paar moontlikhede: 'n geskeurde tendon of soortgelyke skade moet uitgeskakel word

alles van die beste,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/02/18

Beste Tessa,

As die probleem met jou skouer 14 jaar gelede begin het moet jy tenminste nou 'n X-straal van die skouer laat neem en 'n ortopeed sien om dit te ondersoek. Daar is 'n paar moontlikhede: 'n geskeurde tendon of soortgelyke skade moet uitgeskakel word

alles van die beste,

Dr Joe de Beer

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement