advertisement
Question
Posted by: kwaad | 2008/09/08

skoonsuster

Gee my advies asb. My skoonsuster het my man gevra om haar die maand uit te help om kos in haar huis te koop, ek het nie ' n probleem om iemand te help wat regtig hulp nodig het nie. Sy het hom terloops agter my rug gevra vir geld en hy voel jammer vir haar want sy gee aan almal die indruk dat haar gesin nie kan " cope "  finansieel nie Eintlik wil sy net van my man se goedheid misbruik maak. Volgens my sukkel iemand nie as hulle kan bekostig om gereeld haarsalon toe kan gaan en ' n bediende het nie. Ek meen as jy nie kos kan koop in jou huis nie moet jy mos sny aan jou uitgawes, so sy kan sonder die bediende en die haarsalon klaar kom. Ek het die naweek uitgevind dat sy en haar gesin einde vandie jaar gaan vakansie gaan hou in Durban waarvoor sy spaar maar sy het nie kos in haar huis nie! Ek dink sy is inhalig en sy wil ' n sekere leefstyl het op ander mense se expense. Hoe hanteer jy ' n persoon wat die heeltyd net jammer gekry wil word en dit ook regkry dat mense haar jammer kry en ook net die heeltyd kyk wat sy uit iemand anders kan kry? Dit is moeilik want my man kan niks sien wat sy verkeerd doen nie hy glo vas sy sukkel , hy is gebainwash! Ek wil haar mooi reg help en mooi laat verstaan dat ek nie dit waarmee sy besig is goedkeur nie maar sonder dat dit sty tussen my en my man veroorsaak. Ek het ' n paar idee' s hoe, maar ek sal tronk toe gaan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

You're right that someone should not expect charity from others if they still waste money on regular visits to the hair salon or have a servant to do work they could do themselves --- its not helpful to just spoon money to someone who is wasting it or managing it badly --- he should sit with her and list her income and expenditures and find ways in which she can save money so as to manage better. And if she can aford a holiday in Durban, she has no excuse to com,plain of being unable to buy food for her family. She seems to have her priorities all mixed up.
Could you propose to him, emphasizing that its to help her sort out her chronic problems rather than nibbling at them piece by piece, a suggestion that the three of you maybe with a financial advisor from her bank, should get together to fort out her budgets and priorities so she can manage better on the income she and her family has ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: EL | 2008/09/08

Dis nogal ' n moeilike een. Jou man gaan jou net kwalik neem as jy aanhou stry daaroor. Ek kan verstaan hoe jy voel, maar ongelukkig is daar nie regtig iets wat jy kan doen om dinge nou te laat verander nie. Meeste mans sal hulle familie of susters help waar hulle kan en ons vrouens moet maar eerder daar uitbly anders sal die huwelike of verhoudings ongelukkig daaronder ly. Hou jouself maar eerder daar uit en laat hom vir homself sien. Wees jy maar die minste in hierdie situasie as is dit nie lekker nie.

Reply to EL

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement