advertisement
Question
Posted by: bekommerde skoonma | 2009/09/02

skoonseun se bloedtoetse

Beste dokter,

Ek kry gisteraand n sms: My skoonseun se bloedtoetse het teruggekom en die ' ' slegte cholestrol' '  is 5.5 - en die toets om sy kanse te bepaal op mooontlike hartaanval is glo 10.3, , terwyl 3 glo reeds op die ' ' gevaarlik hoog' '  vlak is.
Die cholestrol verstaan ek, alhoewel ek altyd gehoor het tot by 7 is aanvaarbaar vir cholestrol. Maar wat op aarde is die ander bloedtoets wat ' ' kanse op hartaanval' '  bepaal? En wat impliseer die 10.3?
My skoonseun is onder 30 en redelik groot, dalk eintlik oorgewig alhoewel hy nie onfiks is nie...hy is n boer en taamlik aan die gang.
Ek sien uit na u antwoord!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerde skoonma
Mens kry verskillende tipes cholesterol wat hulle toets:
Total cholesterol Below 5.12 is reg, 5.12 – 6.15 is OK, Above 6.15 is te hoog (algemene cholesteroltelling)
HDL cholesterol Above 1.54 is reg, 1.02 – 1.54 is OK, Below 1.02 is te laag ( goeie cholesterol)
LDL cholesterol Below 3.33 is reg, 3.33 – 4.10 is OK, Above 4.10 is te hoog ( slegte cholesterol)
Triglycerides Below 1.69 is reg, 1.69 - 5.61 is OK, Above 5.62 is te hoog ( baie keer oorerflik)

so 'n algemene cholesterol is nog aanvaarbaar tot so 6.15 maar 'n LDL van oor 4.10 is al te hoog.
Dan neem hulle 'n klomp faktore in aanmerking en bepaal die risiko kanse op 'n hartaanval. Ek is nie seker wat hulle met die 10.3 bedoel nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement