advertisement
Question
Posted by: bee | 2009/10/22

skoonpa

my skoonpa het prostaat probleme.hy gebruik pur bac.hy kla konstant dat hy naar is en dat hy pyn het..so nou eet hy ni baie ni. agv die naarheid en pyn...hy was altyd aktief en nou le hy net.... Ons is al raadop..ons bly op ' n klein plekie en dit lyk of die dokters nie vreeslik omgee nie....

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bee
Ek dink jy moet jou skoonpa by 'n uroloog uitkry as hy chronies pyn het - dit klink vir my of daar dalk iets ernstig fout kan wees. Hy kan selfs 'n maagseer hê. Vra jou huisdokter om jou te verwys na 'n uroloog.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: pp | 2009/10/22

Die beste ding gaan wees om hom so gou as moontlik by ' n dokter te kry in die stad, miskien moet hy probeer om saw palmetto te drink, dit is ' n natuurlike produk wat gemik is om die prostaat te verbeterEk weet die dokters hou nie van natuurlike goed nie, ook pampoenpitte so handvol drie maal ' n dag kan help.

Reply to pp
Posted by: cyberdoc | 2009/10/22

Hallo Bee
Ek dink jy moet jou skoonpa by 'n uroloog uitkry as hy chronies pyn het - dit klink vir my of daar dalk iets ernstig fout kan wees. Hy kan selfs 'n maagseer hê. Vra jou huisdokter om jou te verwys na 'n uroloog.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement