advertisement
Question
Posted by: Sarah | 2010/09/08

Skoolgelde

Ek is in 2003 geskei en is intussen weer getroud. My eks man betaal sleg R500 per maand onderhoud vir ons kind, en alhoewel die ekgskeidingsbevel hom verplig om die helfte van haar skoolgeld en nasorg te betaal weier hy. Haar skoolgeld is R790 per maand en die Nasorg R550. Ek het agter geraak met die skoolfonds en die skool wil my nou oorhandig aan die prokureurs. Hy het 3 inkomstes en verdien baie geld en ry duur motors, maar dis te veel geld om sy kind se skoolgeld te betaal of om vir haar klere of sakgeld te gee. Ons bly nie in dieselfde dorp nie. Hoe kan ek te werk gaan om die geld by hom te kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFamily law expert

Gaan na die onderhoudshof in jou streek en le 'n klag vir die agterstallige onderhoud en doen ook sommer aansoek om die onderhoud te verhoog.

Bertus Preller
Family Law Attorney
Abrahams and Gross
bertus@divorceattorney.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: family law expert | 2010/09/12

Gaan na die onderhoudshof in jou streek en le 'n klag vir die agterstallige onderhoud en doen ook sommer aansoek om die onderhoud te verhoog.

Bertus Preller
Family Law Attorney
Abrahams and Gross
bertus@divorceattorney.co.za

Reply to family law expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement