advertisement
Question
Posted by: Tans | 2009-03-03

Skoliose

Goeie dag

Ek het vandag my dr besoek en hy het my na ' n radioloog gestuur vir plate. Op die verlag van die radioloog is geskryf dat my longe normaal is, behalwe vir geringe skoliose van die laer werwelkolom. Wat presies beteken dit en wat is die oorsaak.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tans
Skoliose is ruggraat verkromming en is nie noodwendig 'n probleem as dit gering is nie
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Martinette | 2014-06-08

My meisiekind het erge skoliose en word geopereer 26 Junie 2014 (haar rug kurwe gradient staan al op 50 grade), ek hou nou juis 'n konsert ter fondsinsameling vir haar operasie op 16 Junie 2014 by Silver Valke Rugbyklub in Silverton Pretoria vanaf 10:00 - 18:00. Enige iemand is welkom om te kom :) Indien jul meer wil lees aangaande Skoliose - hiermee 'n lekker kortlikse link wat dit sommer vinning saamvat: http://www.republikein.com.na/kollig/toon-jy-tekens-van-skoliose.112102.php Hiermee die meer mediese besonderhede van Skoliose verskaf deur Wikipedia: http://en.wikipedia.org/wiki/Scoliosis

Reply to Martinette
Posted by: Renier | 2013-07-17

Hallo ek is besig met 'n skool taak en ek moet uitvind wat veroosaak skoliose?

Reply to Renier

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement