advertisement
Question
Posted by: Rina | 2011-10-24

skisofrenie

Ek kon nie tussen die voorgestelde mediese persone ''n psigiater kry nie, maar kan u vir my sê  of iemand waaroor daar twyfel bestaan tussen dr''s of hy ''n skisofreen is of nie en hy gebruik ''n anti-psigotiese middel nie dalk veroorsaak dat hy WEL ''n skisofreen kan raak nie? Met ander woorde as ''n " gesonde"  persoon anti-psigotiese middels gebruik kan dit so ''n persoon ''n skisofreen maak? My kind gebruik tans INVEGA.
Help asseblief?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rina

Nee, die gebruik van anti-psigotiese middels kan nie 'n persoon 'n skisofreen maak nie. Verwys na die volgende artikel vir 'n breedvoerige verduideliking oor skisofrenie: http://en.wikipedia.org/wiki/Schizophrenia

Dit is baie belangrik om die toestand te verstaan en indien daar vrae is, is jy welkom om dit aan my te rig.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement