advertisement
Question
Posted by: Elsa | 2010/11/25

Skisofrenie

My dogter is byna twee jaar gelede met skisofrenie gediagnoseer, maar is sedertdien gesond. Die medikasie (Quetiapine) maak haar egter baie slaperig, wat haar lewe erg ontwrig. Is daar betroubare homeopatiese of kruiemedisyne beskikbaar waarheen sy kan oorskakel, en wat geen newe-effekte het nie?
Is dit moontlik om dalk heeltemal gesond te word?
Baie dankie, Dok!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello Elsa

Skisofrenie is 'n probleem met cognitive function. The medikasie werk op die brein in 'n baie spesifieke manier. Daar is nie genoeg kliniese bewysse om die gebruik van natuurlike medisyne te onderstuen vir die bahandeling van skisofrenie.

Regards
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: annie | 2011/01/21

sien skrywe hierbo asb

Reply to annie
Posted by: Annie | 2011/01/21

Is daar n verband tussen tinnitus en geluide,soos in skisofrenie?

Reply to Annie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement