advertisement
Question
Posted by: Gerda | 2009/08/11

Skildklier uitslae

Hall dr,
my skildklier was ooraktief, en ek het die radio aktiewe pil gesluk. Hele paar jaar terug. Ek het my bleod laat toets - kan ek asb die uitslae gee, en jy dan aanbeveling maak van watterhoeveelheid pille ek moet drink? Ek drink op die oomblik niks tertroxin nie, slegs 3x1mg eltroxin.
TSH - 0.1
T4 - 26.5
T3 - 5.9

Laat weet asb of die pille moet verander. Ek weet die TSH is te laag, maar hoe kry mens dit beter?!
Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gerda
Ek kan ongelukkig nie 'n aanbeveling maak oor hoe jy jou pille moet drink sonder om jou te ondersoek nie. Sien eerder 'n internis, want daar is meer as net die bloeduitslae waarna mens moet kyk. As TSH te laag is beteken dit jy drink te veel aanvulling
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Sandra | 2009/08/21

Met my laaste skildkliertoets was die telling aan bokant van normaal. Ek is op 1mg eltroxin. Ek breek nou die pil in die helfte. Is dit nog effektief? Ek voel nooit moeg nie en is bietjie hiperaktief (50jr).

Reply to Sandra

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement