advertisement
Question
Posted by: Zelna | 2008/09/23

Skildklier toetse

Ek het ' n onderaktiewe skildklier en moet weer gaan bloed gee vir toetse. ek wil net die volgende weet. As jy bv more oggend gaan vir die toetse moet jy nog steeds in die oggend jou eltroxin drink. ' n vorige keer wat ek gaan toets het , het ek die oggend my pilletjie gedrink en die toetse het teruggekom dat daar niks verkeerd is nie. " n ander keer het ek nie my pilletjie gedrink nie, toe het my GP my eltroxin opgeskuif na 1mg. Watse verskil maak dit. Verstaan nie so mooi nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Zelna
die Lab behoort neer te skryf hoe lank gelede jy laas jou eltroxin gedrink het - beste is om te gaan net voor jy jou pil sou drink en sê dan vir jou dokter dit is TROG vlakke wat jy getrek het! ( maw die laagste wat die bloedvlak sal gaan voor jy weer een drink)
Dokter kyk in elk geval ook na jou TSH wat 'n aanduiding gee van hoe jou skildklier doen op die lang termyn en nie net na jou T3 en T4 vlakke nie (sirkulerende hormoon)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement