advertisement
Question
Posted by: Sash | 2012-10-31

Skildklier of pre-menopause?

Hi Dokter
Ek is n 45 jarige dame. Ek is al 5 jaar op Eltroxin 1.5 daagliks (deur Endokrinoloog voorgeskryf) en glo my skildklier is onder beheer. Ek het verlede jaar n baba gehad (my eerste en seker enigste). Die laaste paar dae voel my skildklier-area sensitief as ek daaraan vat en asof iets my pla in daai area se slukgedeelte. As ek eet is daar geen probleem om te sluk nie en dit voel eintlik lekker as ek sluk. Ek het ook nou en dan hartkloppings. Kan dit my skildklier wees wat bietjie " lewendig"  is of dink dokter ek is pre-menopausal met die hartkloppings?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sash

Die hartkloppings moet ondersoek word. Dit kan moontlik weens menopause wees of verhoogde skildkliervlakke. Ek stel daarom voor dat jy jou dokter vir bloedtoetse en EKG konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Annie | 2012-11-06

Wat is die nuutste benadering vir bg? Vries neem baie lank. Duofilm geneig om gesondheid vel te irriteer, jongste is skynbaar om n Disprin op te sit en dan uit te sny? Wat is die beste?

Reply to Annie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement