advertisement
Question
Posted by: amanda | 2010-12-09

skildklier of nie?

More Dr

ek het die volgende simptome, wil net weet of is dat dalk my skildklier. simptome wat al ''n rukkie aankom is :
raak vreeslik gou moeg en uitasem met tye
branderige oe
tel gewig op onder my borste ondertoe, lyk partykeer 9 maande swanger
voete en hande swel gereeld
voel energiek en dan eweskielik of iemand die plug trek

onlangse simptome
Ondervind ''n vae gejeuk onder die vel net onder my adamsappel aan die regterkant, anti -histamiene verlig dit nie eintlik nie, geen uislag op vel nie
voel partykeer geswel as ek sluk aan die binne kant
kliere onder my ore in nek voel met tye geswel en seer
raak vreeslik ''moody'' wisselvallig. was nooit so nie
raak partykeer skielik naar en na so uur is dit weg. is nie ''n mens wat sukkel met naarheid en hoofpyne nie, maar gebeur deesdae gereeld

voordat ek dokter toegaan wil ek maar net indikasie kry,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Amanda
Jy kan dalk 'n onderaktiewe skildklier of 'n nier of hartprobleem he - sien liewer jou dokter vir bloed toetse en dalk 'n borskas xstraal ook.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Alta | 2011-02-03

Ek wil graag weet wanneer moet mens medikasie gebruik vir onderaktiewe skildklier, was by die dr, het my vir bloedtoetse gestuur, my telling van my skildklier is 4.19. Dr het gesê  dis nie so laag nie. Ek is permanent moeg, sukkel om gewig te verloor, alhoewel ek nie baie oorgewig is nie, maar as ek probeer verloor, verloor ek niks. Ek kry verskriklike pyne in my hande en voete, dr het gesê  dis osteo artritis, maar nie getoets daarvoor nie. Kan dit ook van skildklier wees? My hande is in die oggende geswel, ek drink adco-retic daarvoor, dit help bietjie, my oë  ook baie dik in die oggend. Dankie

Reply to Alta
Posted by: Marinda van der Wath | 2011-01-11

Middag Dr,

Ek is ook maar net bietjie opsoek na raad en advies. Ek sukkel net so met gewelde bene, veral my enkels en net onder my kniee.. soms lyk dit soos sakke wat hang! Ek gebruik tans 2 x 50mg Adco-retic pille en dit help nie. Ek is moeg - permanent! Vel jeuk en is soms buierig. Het al my skildklier getoets - niks. Het al Eltroxin gebruik vir so 6 jr en toe het dr dit gestaak. Ek is ook allergies vir Jodium. Baie erg ook. Ek is oorgewig en het nou in 2 maande se tyd 8kg opgetel! Niks help net en ek voel al moedeloos.. Help asb

Reply to Marinda van der Wath
Posted by: Cyberdoc | 2010-12-10

Hallo Amanda
Jy kan dalk 'n onderaktiewe skildklier of 'n nier of hartprobleem he - sien liewer jou dokter vir bloed toetse en dalk 'n borskas xstraal ook.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement