advertisement
Question
Posted by: Christo | 2011/03/20

Skildklier of mantelflies

My vrou het vir n Bariumaal toets gegaan maar niks is verkeerd nie. Sy het geweldige drukking op bors en is benoud. Dit will vi my voorkom sy voel sleg na sy iets geeet het. Sy het ook gister aand na sy gekniel het vir huis godsdiens sleg gevoel wat vir my lyk sy het iets toe geknyp. Sy het die gevoel deurentyd, maaar nie so erg as nadat sy geeet het nie. sy is baie bekommerd oor die gevoel.Kan iemand help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai

Dit kan heel moontlik wees dat sy bietjie angstig kan wees. Ek stel voor sy het 'n konsultasie met 'n Chinese praktisyn. Van die tong kan mens sien waar die probleem af kom.

sy kan Iberogast probeer.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement