advertisement
Question
Posted by: Colette Schultz | 2012-03-29

skildklier - haarverlies - eltroxin

Help asb! Ek het presies ''n jaar gelede ''n skildklier operasie gehad waarvan die een lob verwyder is a.g.v. ''n gewas. Ek is sederdien op 0,1 mg eltroxin en sal dit seker vir die res van my lewe drink. Ek kan cope met al die simptome en newe effekte van beide eltroxin en my skidklier wat nou uit die aard van die saak onderaktief is, MAAR in hierdie jaar het ek meer hare verloor as OOIT!!! Ek vermoed dit is die eltroxin. Wat kan ek doen om die haarverlies te stop!!!??? Ek is desperaat en het al elke boereraat en produkte op die mark beproef - sonder enige sukses. Indien dit wel die eltroxin is, moet ek eerder ander medikasie neem? Ek is te skaam om my dokter te vra - is bang hy se sommer dis normaal, maar ek weet ek het abnormaal baie hare verloor!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Colette

Jou haarverlies is heel waarskynlik as gevolg van jou onderaktiewe skildklier en ek stel voor dat jy jou dokter vir bloedtoetse konsulteer om vas te stel of jou onderaktiewe skildklier optimaal behandel word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Tola Bester | 2012-04-05

I am using eltroxen 0.1 mg for the last 10 years. I became more agressive, short tempered, irretated, sleep 4 hours every night and had enough sleep,bad eating disorder,and bad hairloss.The thyriot is underactive, i am going for blood tests once a year.Because of this problem effects and hairloss i have decided not to take the altroxin anymore. Is there any other medicine that i can use insted and is there anything bad that can happen to me. Please let me know.

Regards Tola Bester
Witpoortjie

Reply to Tola Bester

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement