advertisement
Question
Posted by: PATRYS | 2009/01/18

SKILDKLIER EN SWEET

Ek sweet verskriklik baie in my hare en my kop. Kan die baie sweet verband hou met ' n skildklier wat ooraktief of onderaktief is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Patrys
Oormatige sweet kan veroorsaak word deur infeksies, lae esterogeen vlakke, ooraktiewe simpatiese senuweestelsel of ooraktiewe skildklier. Laat jou dokter bloedtoetse doen om die oorsaak vas te stel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Naomie | 2009/05/13

Ek is 19 jaar oud en sukkel om gewig op te tel. Ek weeg 42kg. Was by Dr. gewees en toetse gedoen vir skildklier, hy het my op medikasie gesit, maar dit het nie gehelp nie. Ek het ' n gesonde eetlus, maar sodra ek iets eet kry ek maagkrampe, en my maag wil nie gereeld werk nie. Het altyd donker kringe onder my oë . Is altyd moeg en voel dat ek nie deur die dag kan kom nie. My konsentrasie is swak. Ek het Ensure gedrink, maar sodra ek ophou met dit dan verloor ek vinnig weer die gewig.wat ek opgetel het. Ek raak baie bekommerd.

Reply to Naomie
Posted by: Zexeon | 2009/01/19

Ek dink ooraktief.

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement