advertisement
Question
Posted by: elmarie | 2013-02-11

skildklier

my dogter was in die hospitaal, sy gebruik eltroxin, haar skildklier was egter weer getoets, maar sy was op so baie medikasie en ek is nie so seker of sy wel elke dag haar eltroxin gedrink het nie.
dokter het haar pille aangepas na die uitslag na 2 diotroxin per dag.
indien haar toetse dalk foutief is kan dit n newe effek het as sy te sterk pil nou dink. sy het geweldige kopseer, of moet die pil nou eers sy werk doen.haar toets uitslae was as volg.
tsh 5.04
free t4 (roche) 18

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elmarie

Die toets vir skildklier hormone is baie spesifiek en dus dink ek nie die uitslae sal foutief wees nie. Ek stel voor dat sy voort gaan met die medikasie soos voorgeskryf. Wat my wel bekommer, is haar konstante hoofpyn en ek stel voor dat sy haar dokter (of selfs 'n neuroloog) vir 'n ondersoek te konsulteer, sodat ander moontlike oorsake vir haar hoofpyn ondersoek kan word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement