advertisement
Question
Posted by: Analeen | 2012/03/01

Skildklier

Hello, ek is ongeveer tien jaar gelede gediagnoseer met ''n ooraktiewe skildklier, het jodiumbestraling ontvang en is nou kronies op eltroxin. Op die ooraktiewe skildklier het ek 10 kg binne drie maande opgetel. Nodeloos om te se het ek baie gesukkel om my gewig weer konstant en normaal te kry. Tans gebruik ek volgends die T4 tellings 0.1mg eltroxin. Met my laaste bloeduitslae was die TSH tellings te hoog en die T4 normaal. Is dit okay as die TSH tellings te hoog is? Watter effek het dit op my liggaam? Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Analeen
Ek is jammer om te hoor van jou skildklierprobleme. Die TSH of tiroïd-stimulerende hormoon telling wat hoog is, dui op die feit dat jou liggaam probeer om meer tiroïedhormoon te produseer. Met ander woorde, die aanvulling wat jy neem, is dalk te min. Gesels asb met die dokter wat jou Eltroxin voorskryf want dit mag nodig wees om jou dosis te verhoog om te voorkom dat jy weer in 'n toestand van onderaktiwiteit sal verkeer.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Meisie | 2012/04/22

Ek is 20 gelede gegeadnoseer met ''n ooraktiewe skildklier en het
baie lank Inderal gebruik. Ek het dit ''n hele paar jaar gestaak>  ek het vreeslik baie gewig 20kg opgetel en baie gesukkel om dit weer te verloor. Noudat ek weer maer geword het, ervaar ek weer ''n klemming om my keel, asof ek nie asem kry nie. Is my skildklier nou weer ooraktief en wat staan my te doen

Reply to Meisie
Posted by: DietDoc | 2012/03/02

Beste Analeen
Ek is jammer om te hoor van jou skildklierprobleme. Die TSH of tiroïd-stimulerende hormoon telling wat hoog is, dui op die feit dat jou liggaam probeer om meer tiroïedhormoon te produseer. Met ander woorde, die aanvulling wat jy neem, is dalk te min. Gesels asb met die dokter wat jou Eltroxin voorskryf want dit mag nodig wees om jou dosis te verhoog om te voorkom dat jy weer in 'n toestand van onderaktiwiteit sal verkeer.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement