advertisement
Question
Posted by: cat | 2011/05/09

skildklier

Ek gebruik nou al vir 10 maande Euthyrox 50mg vir my onderaktiewe skildklier. 4 maande gelede het die toetse normaal terug gekom so dit het gelyk of die pilletjies werk. Ek het nou vir my jaarlikse ondersoek gegaan en die dokter het ''n vinnige scan gedoen en agtergekom dat my skildklier " gekrimp"  het en dat hy dalk nou te klein is. Ons wag nou vir die uitslae van die nuwe bloedtoetse. kan ''n mens se skilsklier kleiner word en is dit normaal (self met die medikasie wat ek gebruik daarvoor)? Selfs met die medikasie is ek nogsteeds baie moeg.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ja, dit is moontlik dat die sklildklier kan verklein, selfs met die medikasie wat jy tans gebruik. Dit is baie belangrik om gereeld skildklier funksies te laat doen, om sodoende jou onderaktiewe skildklier korrek te behandel. Dit word moontlik tans nie optimaal behandel nie en daarom die moegheid.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement