advertisement
Question
Posted by: hentie | 2011/04/18

skildklier

Ek wil graag weet wat is die ergste simptome van skildklier. ''n Vriend het heeltemal ingekolk. Hy het gekla van naar, sweet, lusteloosheid, bleek, geswel ens. Hy is gediagnoseer met ''n skildklier en is tans al reeds 1 week onder behandeling in ''n hospitaal. Sy toestand verbeter egter nie merkwaardig nie. Sy bloedtelling is ook baie laag. Hy kla steeds van mislikheid. Kan daar moontlik ''n ander oorsaak wees of kan ''n skildklier jou liggaam so affekteer as dit al ''n lang tyd aankom sonder dat dit gediagnoseer en behandel is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai

simptome van stadige skildklier : constipation, dry skin, depression, lack of motivation, tiredness, lack of energy, elbow dryness, swelling.
long term undiagnosed thyroid affect mainly your heart, brain and metabolism.

Lae bloed telling kan heel moontlik 'n infeksie aan toon.


Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: HESTER DE BEER | 2011/06/29

Ek is ongeveer 50 Kg oorgewig wat ek omtrent die laaste 10 Jaar sukkel om te verloor. Ek het die laaste 2 jaar geweldig gesukkel met die volgende. Ek het knop in my keel binnekant wat
soms voel of dit my wurg. Ek is hees met tye, baie skurwe elmboe, oe vlies wat opswel, baie krampe in bene en kan nie lank in een posisie le nie. Wie is die beste persoon om te gaan sien. Ek het onlangs operasie gehad om eierstok te verwyder en
dit is nou erger van daar af

Dankie

Reply to HESTER DE BEER
Posted by: RONEL | 2011/06/23

WAT ONTTREK KALSUIM UIT JOU BEENSISTEEM

Reply to RONEL
Posted by: RONEL GEYER | 2011/06/23

KAN IEMAND MY SE WAT IS BYSKULDKLIERE EN DIE WERKING DAARVAN

Reply to RONEL GEYER

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement