advertisement
Question
Posted by: jef | 2009/05/11

skildklier

More dokter
Ek wil weet of daar ' n moontlikheid is dat ek kan swanger raak as my waardes van my skildklier 100 was.
Ek het die eerste week van Desember laas my period gehad en toe het ek bloed toetse laat doen middel Des. want ek het baie moeg gevoel en pyn in my bors gehad. Dit is toe hulle sien hoe sleg lyk my skildklier. Ek het nie van toe af my periods gehad nie. Ek was toe by ' n Endokronoloog en hy het weer bloed toetse aan gevra en dit was nog steeds so hoog dit was in FEb. Hy het my op ' n baie hoe dosis Eltroxin gesit en so drink ek dit nog die heeltyd, maar ek het so week terug begin iets voel in my blaas ek dink ek is swanger maar ek is bang vir vals hoop. My seuntjie is nou 11 maande oud hy is 8 Junie verlede jaar gebore.
Hoop dat dokter my kan help.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If you have not had periods, it suggests that you are not ovulating. You would then not fall pregnant. As you are now on treatment though, this problem may have resolved, so pregnancy is a possibility.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Judy Wessls | 2009/09/01

Kan iemand my asb die naam en tel no van ' n Endokronoloog gee in Gauteng asb. Dis dringend. Baie dankie

Judy

Reply to Judy Wessls

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement