advertisement
Question
Posted by: Gerda | 2009/04/07

Skildklier

Hallo,

Ek het in 1999 die radioaktiewe pil gesluk vir die skildklier. Daarna het die vir jare lank heeltyd doodgegaan. Ek het egter vreeslikke hartkloppings gekry - 274 per minuut!! Nou is ek weer van voor af besig om die regte medikasie vir my uit te werk! Wat is die korrekte TSH telling? Bevestig ook asb die T3 en T4 tellings waar dit moet wees? Ek drink nou ook Bilochlor. Sal dit ' n groot effek he op die moegheid ens?

As ek verwys kan word na iemand wat mens kan help sal ek baie bly wees - ek is woonagtig in Paarl.

Dankie
Gerda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gerda
T3 =2-6.9pmol/L
T4 =10.3 - 24.5 pmol/L
TSH = 0.4 - 4.0 uIU/ml
Dit hang af wat jou moegheid veroorsaak, jy het dalk steeds 'n hartaritmie met effense hartversaking, of 'n yster tekort of dit kan ook van depressie of angstigheid wees - sien http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/003088.htm

Vir 'n spesialis in jou area:http://www.blaauwberg.net/milnertonmediclinic/details.asp?id=173

Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Christina | 2016/03/03

T3 = 3.7 T4 + 15.7 TSH 1.57 Is dit volgens lab normaal ? JA Maar is dit laag normaal ? JA Maar as ek sê my hare is kort omdat dit nie op my skouers hang, en die volgende persoon sê sy hare is kort omdat dit borselkop is, is dit verskillende grade van kort? MAW hierdie telling lees amper laag wat my nie noodwendig beter gaan laat voel sonder medikasie nie. Ek voel permanent moeg, soos 'n zombie wat my geheue aanbetref en tel binne 2 maande nog ekstra 5 kg op sonder om te ooreet of 3 maaltye te eet? Sou U sê dat ek 'n kwart pilletjie vir my T3 by my T4 Euthyrox 75ug moet gebruik? U kennis sal waardeer word.

Reply to Christina
Posted by: Anonymous | 2014/02/13

Dr Bets is 6.2 telling hoog en wat moet die normale telling vir sklidklier wees asseblief? ek het begin met Euthyrox 50 behandeling vanoggend sal dit die telling afbring.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement