advertisement
Question
Posted by: Carol | 2008-07-09

Q.

Skildklier

Is dit moontlik dat mens se hare droog word as gevolg van probleme met jou skildklier? Ek het ook die afgelope paar maande 'n droëcuislag op my bene, dit jeuk ongelooflik, ek het al alle rom probeer maar niks werk nie, die uitslag wil nie weg gaan nie. Twee jaar gelede is my skildklier getoets en die een telling was hoog en die ander laag. Ek sukkel ook baie met my gewig, ek tel net meer op en dit is nie dat ek meer of anders eet as gewoontlik nie.

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Carol
Ja onder aktiewe skildklier kan defnitief hierdie simptome veroorsaak. Doen 'n vol tiroied funksie bloedtoets.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Betta | 2008-07-21

Alles oor skildkiere, asb!

Reply to Betta

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement