advertisement
Question
Posted by: JOAN | 2008/07/07

SKILDKLIER

AS EK MY SKILDKLIER WIL LAAT TOETS OMDAT EK VERMOED EK HET 'N ONDERAKTIEWE SKILDKLIER, WATSE TOETSE MOET EK LAAT DOEN?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Joan
Vra vir 'n TSH bloedtoets.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Marli | 2008/11/04

Ek het so rukkie terug gelees oor ' n antwoord wat jy ' n vorige dame gegee het maar ongelukkig kan ek dit nie nou opspoor nie! Ek is 34 en is die laaste tyd erg moeg en het ek geen energie nie. my ma het my aangeraai om my skildklier te laat toets en ek wil net seker maak dat ek vra vir dieT3 en T4 toetse? Ek weet daar was iets anders wat jy ook aanbeveel het dat die vrou moet laat toets wat min of meer dieselfde simptome het kan jy asb vir my verduidelik? My ma het nou onlangs haar skildklier weer laat toets maar hul het haar net getoets vir die T3 nie T4 nie, hoekom sal dit so wees? Ek hoor graag van u!

Baie dankie,

Marli

Reply to Marli
Posted by: Ek weet | 2008/07/07

Hi Die toetse wat gewoonlik gedoen word is die TSH toets. Jy kan ook aanvra vir die vry T4 en Vry T3.
Vra sommer ook om te toets vir "adrenal fatique". Soms word die simptome verwar met die twee, en baie min dokters doen die tweede toets.

Reply to Ek weet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement