advertisement
Question
Posted by: Judith Jansen | 2008/06/06

Skildklier

Ek het vergroisels op my skildklie, dis 4 jaar terug by my opgetel. Kan dit vanself regkom of sal ek maar moet gaan vir die bloedtoetse. Ek het 4 jaar terug n miskraam gehad en die dokter het my nie in kennis gestel nie ek het die verslag van hom af nodig gehad en so het ek agter gekom dat daar fout is glo op die linker kant van die klier.

Dankie

Judith

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak met 'n chirurg maak vir bloedtoetse, asook 'n sonar van die skildklier. Dit sal duidelikheid verskaf ten opsigte van die vergroeisels.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/02/03

Sonar wys vergroeiings aan skildklier en stembande. Hoekom sal 'n dokter die klier self wil verwyder ipv net vergroeiings?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement