advertisement
Question
Posted by: Ekke | 2005/02/24

Q.

Skildklier?

Ek het vrae gevra oor skildklier en u het aanbeveel dat ek gaan vir T4, T3 en TSH toetse. Hier volg die uitslae: Vry T4 = 13.0 10.0 - 25.0 pmol/l. Vry T3 = 5.0 3.3 - 7.2 pmol/l. S-TSH 1.89 0.2 - 4.0 mIU/L. Teroied kommentaar: Die tiroiedfunksie resultate pas in met EUTIROIDISME. Vir pasiente op ELTROXIN (T4) is die Rx waarskynlik voldoende.

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Ekke, die skildklier lyk normaal. Wat het die hormoon toets gesê?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments
Posted by: hollywood | 2005/08/27

Ek wil graag al die funksies en doele van ñ skildklier weet. Ek het ñ gebarste blindederm gehad en glo gifstowe in my ligaam gekry. Ek bly gewigtig en is op ñ spisiale dieet en skildklier pille wat nie werk nie. Kan julle my help asb.

Reply to hollywood

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement