advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2009-12-15

Skielike lae bloeddruk

Ek het nog altyd ' n goeie Bloeddruk gehad van 120/80 en nou die laaste paar weke voel ek baie duiselig as ek van ' n sittende posisie opgestaan of as ek effens hurk en opstaanl. Terwyl ek so duiselig voel sal my gesig so warm gloed kry, my hartklop hard en vinnig 130 beats en my arms en als raak lam.

Ek het al so bietjie soutigheid probeer byvoeg, maar kan nie regtig ' n verbetetering voel nie. Ek het MVP en was lanklaas vir ' n ondersoek.

Help as.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Eerstens dink ek jy moet bietjie jou bloeddruk laat neem, dit klink of jy dalk ortostatiese hipotensie het. As jou bloeddruk laag is, kyk of jy Effortil of Akrinor in die hande kan kry ( ek dink hulle het dit opgehou maak so dis skaars soos hoendertande).
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013-03-04

En as mens nie Effortil kan kry nie? Is daar iets wat jy kan eet of drink wat kan help?

Reply to Anonymous
Posted by: cyberdoc | 2009-12-16

Hallo Gesiggie
Eerstens dink ek jy moet bietjie jou bloeddruk laat neem, dit klink of jy dalk ortostatiese hipotensie het. As jou bloeddruk laag is, kyk of jy Effortil of Akrinor in die hande kan kry ( ek dink hulle het dit opgehou maak so dis skaars soos hoendertande).
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement