advertisement
Question
Posted by: Antje | 2012/02/09

Skerp steekpyne in skedel bokant linkeroor

Hoofpynpille help vir ''n rukkie vir die skerp steekpyne aan die linkerkant van my kop, maar dan begin dit weer. Ongeveer ''n jaar of twee gelede dieselfde gehad en het vir meer as ''n week geduur. Nou is dit al omtrent weer so lank

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Antje

Jou pyn is mees waarskynlik as gevolg van nekspierspasma, met verwysde pyn na jou hoof. Konsulteer 'n fisioterapeut vir behandeling. Indien jou pyn nie verlig, moet jy jou dokter konsulteer. Intussen kan jy Ibuprofen en Robaxin 750mg gebruik. Dit is beskikbaar oor die toonbank by apteke.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Lynn | 2012/04/16

Goeie dag

Ek het nou al so lank as wat ek kan onthou ''n diep duik in die midel van my kop, jy kan dit leterlik voel as jy bo op my kop vat. Dit is nie seer nie, maar ek raak meer bewus daarvan soos die jare aan gaan, ek dink dis my skedel wat nie reg gevorm het nie met geboorte...ek vermoed maar net. Ek was ''n dag terug by die doktor oor hoof pyne, hy het my gediagnoseer met stress. Kan die duik in my kop iets daarmee te doen het en is dit gevaarlik?

Reply to Lynn
Posted by: berto | 2012/03/22

Skerp steekpyn agter regter oor. Duur vir 10 sekondes. Pyn kom wanneer ek byvoorbeeld my arm of nek beweeg.

Reply to berto
Posted by: berto | 2012/03/19

Ek kry ''n streekpyn agter my regter oor as ek byvoorbeeld my arm lig of kop draai. Die pyne duur vir omtrent 10 sekondes en dan gaan dit weg. Dit kom nie elke keer nie maar nou en dan.

Reply to berto
Posted by: Suzette Smith | 2012/03/15

Dr Anrich,

Ek ondervind gedurig steekpyne in my anus wat dan in breudele van sekondes in my regter bo-been reflekteer sodat vir my amper voel dat ek wil swik daarvan. Ek sal graag wil hoor wat u opinie daarvan is

Dankie
Suzette

Reply to Suzette Smith

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement