advertisement
Question
Posted by: ellis | 2011/10/11

skerp pyn in oor

Ek is nie n sinus-lyer. Ek het nou 2 oggende wakker geword op my linkersy. As ek my kop van die kussing oplig het ek n baie skerp pyn in my oor ervaar wat my laat gil het van pyn. Ek is nou bang om op my linkeroor te le. Kan die pyn n moontlike stroke of anyreusm aandui? Ek vra omdat ek sukkel met skielike kloppings in my linkernekare wat beter word as ek garlic eet. Ek het 2 keer by dieselfde dokter vir toets gegaan, my are lyk blykbaar goed. Ek weet nie of ek die dokter kan vertrou, hy het n baie ligsinnige attitude. Wat anders kan die pyn veroorsaak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ellis

Ek dink nie die pyn is 'n aanduiding van 'n moontlike beroerte of anurisme nie. Ek stel voor dat jy 'n Oor-, neus- en keelspesialis vir 'n ondersoek konsulteer, aangesien die pyn as gevolg van middeloor patologie kan wees.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement