advertisement
Question
Posted by: Verloofde | 2010-02-08

Skeel hoofpyn

Hallo dokter

My verloofde het Vrydag en Saterdag aand so erg migraine gehad, hy het opgegooi en was die heeltyd naar. Skoon bleek in die gesig. Oor die algemeen drink hy nie koffie nie, eet ook nie kaas nie, maar hy en sy familie kry erger migraines. Sy ma sê  dis van stres, maar hy het nie stres nie. Hy lei egter aan hooikoors, en ekt gelees allegieë  kan dit ook veroorsaak. Ek het vir hom 2 myprodols gegee en 1 naar pilletjie, maar niks werk nie. Selfs slaap help net ' n bietjie. Sodra hy wakker is, na ' n migraine slapie, pyn sy kop nogsteeds. Ek het voorgestel hy gaan sien ' n dokter, maar geld is bietjie skraps op die oomblik. Is daar enige medikasie of boere raad wat ons kan probeer solank voordat ons nou die spaar blikkie uithaal?

Asb. ek kry hom baie erg jammer. Ek lei aan senikale hoofpyn en drink spierverslappers en Voltarin daarvoor. Ek het dit al oorweeg om hom daarvan te gee...

Dankie vir die goeie raad altyd.

Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Verloofde
Vra die apteker vir 'n migraine mengsel (hulle maak 'n kombinasie van pille op wat help) of hy kan Migril probeer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2010-02-10

Helena, is jy lief vir hom?
Indien ja, haal maar die spaarvarkie uit en gaan sien ' n Dr. vir ' n goeie ondersoek.
Kopseer en opgooi/naar kan beroerte wees. Gaan sien maar die Dr.
Groete

Reply to Johan
Posted by: cyberdoc | 2010-02-08

Hallo Verloofde
Vra die apteker vir 'n migraine mengsel (hulle maak 'n kombinasie van pille op wat help) of hy kan Migril probeer.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement