advertisement
Question
Posted by: N | 2009/01/11

Skedule 3

Goeiedag

Ek wil net graag weet hoekom party aptekers ' n probleem het om skedule 3 medisyne te gee sonder ' n voorskrif? Sover my kennis strek het mens nie nodig vir ' n voorskrif nie?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Skedule 3 medikasie het WEL 'n voorskrif nodig. Sommige skedule medikasie, veral sommige anti-inflammatoriese medisyne, het wel 'n laer skedule het 'n laer skedule wanneer dit in klein hoeveelhede oor die toonbank aangekoop word, maar dit is slegs vir akute gebruik en is slegs 'n handjievol van die totale skedule 3 familie. Neem in ag dat bv. meeste medisyne vir die behandeling van bloeddruk S3 is - En dit is slegs beskikbaar op voorskrif

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement