advertisement
Question
Posted by: joe | 2010/05/17

skaam en vernederend

hello dr. ek weet nie of my post deurgekom het nie. dies nou die tweede een wat ek skryf.

ek is 24 en het n jaar terug uitgevind dat ek aanbuie het. ekt dit gehad vandat ek kan onthou maar het nooit geweet wat dit is nie. My buisie salf (prep h) het ek opgebruik maar dit kom weer terug na n rukkie. n dr het vir my gese ek is te jonk om sulke herhaaldelik aanbuie te kry en dat ek my dr moet raadpleeg. Ek voel dit raak erger want ek bloei altyd na ek die toilet gebruik het.

Eks net baie skaam en baie selfbewus om ons dr te gaan sien , want sy is n vrou.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Joe
Mens kan aambeie in jong mense kry - ook in jong mans wat dalk swaar gewigte optel, of wat 'n familie geskiedenis het van aambeie. Dit is eintlik 'n tipe spataar, so sal nooit heeltemal weggaan as jy dit eers het nie, mens moet dit maar behandel met iets soos Proctocedyl as dit seer is of bloei. Mens moet ook maar sorg dat jy nie hardlywig word nie, deur genoeg water en vesel in te kry. Aambeie wat gedurig seer is en bloei moet liefs sjirurgies verwyder word. Jy kan maar vir jou dokter wys - ons sien erger dinge as aambeie elke dag!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/18

Hallo Joe
Mens kan aambeie in jong mense kry - ook in jong mans wat dalk swaar gewigte optel, of wat 'n familie geskiedenis het van aambeie. Dit is eintlik 'n tipe spataar, so sal nooit heeltemal weggaan as jy dit eers het nie, mens moet dit maar behandel met iets soos Proctocedyl as dit seer is of bloei. Mens moet ook maar sorg dat jy nie hardlywig word nie, deur genoeg water en vesel in te kry. Aambeie wat gedurig seer is en bloei moet liefs sjirurgies verwyder word. Jy kan maar vir jou dokter wys - ons sien erger dinge as aambeie elke dag!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement