advertisement
Question
Posted by: joe | 2010/05/17

skaam en vernederend

hello dr.
Ek moet my dr gaan sien oor hemroids wat ek nie kan diagnoseer nie. Ek het al n hele buisie salf (prep h) opgebruik en dit werk, maar dit kom weer terug. n ander dr het vir my gese eks te jonk om sulke herhaaldelike aanbuie te kry en dat ek dit so gou moontlik moet gaan na kyk. ek is 24 en van dat ek kan onthou het ek dit al gehad, dis maar nou n jaar terug wat ek regtig uitgevind het wat dit is. en soos dit vir my persoonlik voel raak dit erger want ek bloei altyd na ek die toilet gebruik het. Ek is net baie skaam om my dr te sien, want ek het n idee wat gedoen moet word. eks net baie selfbewus en skaam want my dr is n vrou.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Joe
Mens kan aambeie in jong mense kry - ook in jong mans wat dalk swaar gewigte optel, of wat 'n familie geskiedenis het van aambeie. Dit is eintlik 'n tipe spataar, so sal nooit heeltemal weggaan as jy dit eers het nie, mens moet dit maar behandel met iets soos Proctocedyl as dit seer is of bloei. Mens moet ook maar sorg dat jy nie hardlywig word nie, deur genoeg water en vesel in te kry. Aambeie wat gedurig seer is en bloei moet liefs sjirurgies verwyder word. Jy kan maar vir jou dokter wys - ons sien erger dinge as aambeie elke dag!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: monster | 2014/06/26

ek weet nie of dit aambuie is nie dit lyk soos n blaas maar daar is meer as een die internet se dit aambuie of kanker en eks te bang om n dokter te gan sien.....soms jeuk dit baie erg en nou n dan klrin biekie bloed wat moet ek maak

Reply to monster
Posted by: Anonymous | 2013/08/03

Ek het vir 3 maande pyn op maag-sonar wys iets by rektum/baarmoeder-medies wil ni vi labscope betaal nie.., my simptome: buikpyn hardlywig en soms bloedding as afvee na stoelgang en jeukerigheid?

Reply to Anonymous
Posted by: ook skaam | 2010/05/18

Ek weet presies hoe jy voel. Het so paar weke terug een ontwikkel (ek is swanger) en ek was te skaam om dit vir my ginekoloog te noem!! Gelukkig het myne gereageer op die Preparation-H (ek het beide die setpil en salf gebruik).

Al wat ek kan se is sterkte daar!!

Reply to ook skaam
Posted by: Johan | 2010/05/18

My Dr kyk gereeld daar!

Reply to Johan
Posted by: toordokter | 2010/05/18

nee wat vergeet van skaam kry, dis belangrik om jou gedagtes positief te hou deur eerder ''n oplossing te kry vir jou aambui probleem. Hou jou kop omhoog en gaan kry die ondersoek agter die rug, net die feit dat sy ''n vroue dokter is glo ek sy sal so sensitief as moontlik met jou werk

Reply to toordokter

Posted by: Cyberdoc | 2010/05/18

Hallo Joe
Mens kan aambeie in jong mense kry - ook in jong mans wat dalk swaar gewigte optel, of wat 'n familie geskiedenis het van aambeie. Dit is eintlik 'n tipe spataar, so sal nooit heeltemal weggaan as jy dit eers het nie, mens moet dit maar behandel met iets soos Proctocedyl as dit seer is of bloei. Mens moet ook maar sorg dat jy nie hardlywig word nie, deur genoeg water en vesel in te kry. Aambeie wat gedurig seer is en bloei moet liefs sjirurgies verwyder word. Jy kan maar vir jou dokter wys - ons sien erger dinge as aambeie elke dag!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement