advertisement
Question
Posted by: Alinda | 2009/02/12

Skaal

Wat dink u van die huishoudelike elektroniese skale wat mens deesdae in die winkels kry? Die skale meet jou gewig, vet persentasie, water persentasie en spiermassa. Kan hulle werklik redelik akkuraat wees? Hulle is redelik duur en ek wil nie een koop as dit nie die moeite werd is nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Alinda
Ek is nie vertroud met hierdie elektroniese skale en kan dus nie 'n opinie gee nie. Ek twyfel egter of dit regtig jou vet persentasie, ens, akkuraat sal aangee. As dit baie duur is, sal ek aanraai dat jy liewer jou geld op iets anders soos lidmaatskap van 'n goeie gimnasium of Walk for Life spandeer.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement