advertisement
Question
Posted by: ekke | 2010/04/21

sjogren''s sindroom

Hallo Dr,
Kan U my asb vir my meer inligting verskaf ivm sjogren''s sindroom. Watter medikasie kan gebruik word om dit te verbeter.
Kan dit genees word?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ekke
Sjogren sindroom is 'n outo immune siekte. ( Dit beteken die liggaam maak antiligaampies teen sy eie weefsel) Dit kan nie genees word nie, maar kan beheer word met medikasie. Rheumatoloë is die spesialiste wat outo immune siektes behandel. Sien ook http://www.medicinenet.com/sjogrens_syndrome/article.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Momof3 | 2010/04/29

Jammer vir die fout. Nog Nie van 9 gehoor nie.

Reply to Momof3
Posted by: Momof3 | 2010/04/29

Ekke, ek dink dit sal help want did help vir"  arthritis "  3 en 6 tot 1000mg per dag. Ek het not noe gehoor van 9 nie.

Net om ook te se die DOk kan nie weer jou vraag sien nie .Jy moet maar n tweede een instuur.

Reply to Momof3
Posted by: sam | 2010/04/23

Hi - why not post this on the supplement drs post?

Reply to sam
Posted by: ekke | 2010/04/22

Hallo Dr
Dankie vir die terugvoer oor sjogren''s sindroom. Ek wil net graag weet, sal Flaxseed kapules (omega 3, 6, &  9) dalk help vir pyn in die gewrigte?

Dankie

Reply to ekke
Posted by: cyberdoc | 2010/04/21

Hallo Ekke
Sjogren sindroom is 'n outo immune siekte. ( Dit beteken die liggaam maak antiligaampies teen sy eie weefsel) Dit kan nie genees word nie, maar kan beheer word met medikasie. Rheumatoloë is die spesialiste wat outo immune siektes behandel. Sien ook http://www.medicinenet.com/sjogrens_syndrome/article.htm
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement